Ons het lekker geoeven en ons speel Maandag teen Grayton speel.Ek hoop ons gaan lekker speel en ons gaan wen.Ons is reg vir hulle en hulle is ook sekker reg vir ons.
hi ek is baie bly om te hoor julle oefen en at julle sokker oefening geniet. Die kinders van factreton oefen ook baie hard en kan nie wag vir die wedstryd teen julle.