Vir al die WD Hendricks all stars ons gaan die genadendal team wen.
wat dink julle sal die score wees?
ons het nog nooit veloor nie. sal ook nie veloor nie.
van;Chelsea Giant Genadendal
Omar ons gan wen hulle sal 0 het ons sal 5 000 het Omar ons gan R 10 000 wen en n kop
from tesziel medicine W.D.Hendricks soccer span van W.D.Hendriks
Ons gaan vir team Genadendal wen.
Omar wat dink wat gaan die score is.
Omar wat moet ons met Team Genadendal maak.
Ons gaan hulle wen Omar Stanbull.
Ons gaan hulle rerig baie slegste score geen vir Team Genadendal ons moet baie mooi speel.
Dankie Omar.