e-soccer

Sent by avatar Duncan Abrahams on 2009-04-17 at 17:53 show/hide
0 people have rated this posting.
Mark Segnala come rilevante - Marked important by 0 people.

hey on gaan teen hulle speel en ons is gereed vir hulle is hulle gereet vir ons  ontvang hierdie message en ons gaan die 9mei speel hulle moet kom speel as hulle nie gaan speel nie is ons kwaad .ek wil nog vra gaan hulle meisies en hulle seuns speel on gaan wen en ons moet wen hulle kan ma groot is ma ons is nie bang nie.En ons is genaden dal en vat nie kanse nie.en ons is klomp kinders en ons het mos teen greyton gespeel en hulle was mos baie kinders en groot ma ons was nie bang nie en ons  het veloor ma ons is sterk en ons wil weer teen hulle speel dan gaan hulle sien hoe wen ons hulle en hulle moet nie groot kinders wat ouer as 12  bring nie net klein kinders.steer weer n message terug en moenie ombeskof is nie van ons is nie ombeskof nie ons is goeie mense wat nie ombeskof is nie en ons wil net speel teen hulle

.

Reply
Share |

Comments (0)

No reply posted